Aanbieding!

Snelle Levering Waarom sommige nie genees word nie – saamgestel deur Dr. James van Zijl

Oorspronkelijke prijs was: € 2,95.Huidige prijs is: € 1,48.

Verzending Gratis verzending vanaf € 60,00 Voor bestellingen vanaf dit bedrag
Afrekenen Veilig afrekenen SSL beveiligde betaalpagina
BETAALMETHODEN Betaalmethoden
Artikelnummer: SK0009745-NL20260525-082845 Categorie:

Beschrijving

Aangesien dit sò duidelik dwarsdeur die Bybel geopenbaar is dat
ons Hemelse Vader se Wil genesing vir ons is, waarom is daar tog
vandag nog sommige wat genesing soek en dit nie ontvang nie?

Baie
dierbare, eerlike en opregte mense stel hierdie vraag. Daar is baie antwoorde, baie redes waarom mense nie genees word nie en ons gaan vlugtig daaroor gesels, sodat jy jou lewe aan die hand hiervan kan ondersoek en in lyn kom met God se Woord en ook jou genesing ontvang! Hos. 4:6: My volk gaan te gronde weens gebrek aan kennis; omdat jy die kennis verwerp het, sal Ek jou verwerp.

Zie voor verdere TOELICHTING ook de ACHTERZIJDE van het boek !

Auteur: saamgestel deur Dr. James van Zijl
ISBNr: — geen — (0947033165)