Aanbieding!

Beginsels van geestelike oorlogvoering : riglyne vir strategiese evangelisasie – Jim Wilson Direct Verzonden

Oorspronkelijke prijs was: € 3,95.Huidige prijs is: € 1,98.

Verzending Gratis verzending vanaf € 60,00 Voor bestellingen vanaf dit bedrag
Afrekenen Veilig afrekenen SSL beveiligde betaalpagina
BETAALMETHODEN Betaalmethoden
Artikelnummer: SK0006143-NL20260525-082845 Categorie:

Beschrijving

Beginsels van geestelike oorlogvoering : riglyne vir strategiese evangelisasie

Elke volgeling van Jesus Christus is betrokke by ’n geestelike oorlog, ’n stryd tussen lig en duisternis, lewe en dood. Elke gelowige is deel van hierdie stryd, daar is geen neutrale terrein nie. Tog is baie Christene onbewus en onkundig hieroor en baie van hulle kies om hulle nie daaraan te steur nie.
Ons as gelowiges moet reg voorberei wees vir hierdie stryd. Ons moet die geestelike waarhede ken soos God dit in die Skrif aan ons bekendmaak. En wanneer ons dit ken, moet ons dit verstaan en prakties uitleef. In GEESTELIKE OORLOGVOERING gee Jim Wilson die nodige toerusting om staande te bly teen aanvalle van die duiwel en hoe om hom effektief te weerstaan.
GEESTELIKE OORLOGVOERING is bedoel vir almal wat paraat wil wees in die stryd teen die Bose, elkeen wat bereid is om die realiteite van die geestelike lewe te aanvaar.

Afrikaans translation from the English of: Principles of war. 1964.

Zie voor verdere TOELICHTING ook de INHOUDSOPGAVE van het boek !

Auteur: Jim Wilson
ISBNr: 0620138602 9780620138604