Wat het ’n mooi Afrikanervrou in die 1950’s gedoen as die lewe begin druk? As haar man ’n verbitterde Ben Schoeman-man is wat moet aansukkel met ’n asmapompie en haar pa ’n kommunis en Katoliek agter elke bos raaksien? As die enigste afleiding die jaarlikse ATKV-konsert op Hartenbos is? Veral as haar doodgoeie bure skielik aangesê word om te trek? Deur die oë van “n kind vertel Jeanne Goosen hoe Doris van Greunen van dié wêreld probeer ontsnap: in die bioskoop, met haar Cavallas, met vriende soos Ant Mavis, Uncle Tank – en met Barnie, die swank. Bekroon met die M-Net Boekprys, die CNA-prys en die Rapportprys.
Aanbieding!
Seizoensaanbieding Ons is nie almal so nie
Oorspronkelijke prijs was: € 9.999,00.€ 3.999,60Huidige prijs is: € 3.999,60.
Verzending
Gratis verzending vanaf € 60,00
Voor bestellingen vanaf dit bedrag
Afrekenen
Veilig afrekenen
SSL beveiligde betaalpagina
BETAALMETHODEN





![Honolulu King Daar gaat het om in literatuur , iets schrijven wat anders is dan anders Geestig en tragisch scherp en ontroerend , Buiten gewoon overtuigend [ Kees ’t Hart ] Goemans, Anne-Gine Goemans (1971) Aanbieding](https://www.novelnexa.com/wp-content/uploads/2026/SK0040102-NL20260525-082845-0-1779668929-Afbeelding-13-300x450.webp)